Blog Artikels
Sorteer Artikels
Calvyn oor die Christelike lewe – Deel 1: Die Christen se roeping
Waarom is ons gered? Tot watter doel is ons verlossing? Wat is God se plan vir ons? Die doel van die Christelike lewe is om in heiligheid te wandel - dit is God se plan vir ons - en hierdie lewenswandel word nie aan lippetaal geken nie, maar aan ‘n opregte gesindheid van die hart.
Die Gevalle Vrou
“Wat weet ek nou eintlik van vrouens?”, was die vraag van ‘n ouerige tannie aan my. Ek antwoord haar toe: “Ek weet nie baie van vrouens nie; maar van die gevalle mens - wat die vrou nie uitsluit nie - kan ek darem iets sê; ek het al meer as 20 jaar ervaring…"
Die Gelofte van 1838 (Deel 2): Teologiese Oorsig
‘n Toelogiese ondersoek oor die aard en implikasies van die Gelofte van 1838.